3/4 November 2017 - 17:30 vir 18:30
L'Avenir Wine Estate - R44 - Stellenbosch

Kaartjies R150 per persoon

Bring jou kombers en kampstoel saam vir 'n besonderse buitelug optrede
Kaasborde, L'Avenir wyne en nog meer sal te koop wees.

(Ongelukkig word geen eie spys en drank toegelaat nie - Kinders 1 jaar en jonger se toegang is gratis)

VIP Pakket R1250 vir 2 persone
Kaas en Charcuterie Bord, 'n Bottel L'Avenir Wyn
Gemakstoel, Toegang tot wynkelder en Vip Parkering

(18A Sertifikaat kan aangevra word vir gedeeltelike bydrae na projekte)



Koop jou kaartjies hier:
Hoop 2017 - L'Avenir
Kaartjie Tipe
Aantal:
Let wel, in die geval van ongewensde weersomtandighede mag die plek en datum verskuif word.
Die bottel wyn vir die VIP pakket word deur L'Avenir Wine Estate verskaf slegs aan persone 18+


Bespreek 'n kaasbord vir 2 

Hoop 2017 - Kaasbord vir 2
Datum
Aantal:



JOSHUA NA DIE RE√čN - TUIS