0

Okt 27 EXPRESSING HOPE, Mosaiek

Vrydag 27 Oktober 2017 - 19:30

Die ExpresSing Hope Benefit Concert is `n inisiatief van Mosaiek se Missional span, om fondse in te samel vir hulle verskeie sosiale bemagtigingsprojekte. Kunstenaars wat as deel van ExpresSing Hope gaan optree in Matthew Mole, Jo Black and Joshua na die Re├źn.
Estelle Mengel 
0848191100   
estelleM@mosaiek.com
Kaartjies beskikbaar by:
online.computicket.com/web/event/expressing_hope_benefit_concert/1177936112
Danielle Straat 1
Fairland, Johannesburg
mosaiek.com/expressing-hope-benefit-concert
Vertel iemand

Tell a Friend

From:

To:

Have you seen this: 
 
Captcha Image