Musiek

  

Teken In / Registreer om 'n album te koop

"Joshua na die Reën se kristalhelder stem, introspektiewe lirieke en meesleurende melodieë is wat hom gaan vestig as musikale talent. 
Die Suid-Afrikaanse musieklandskap smag na 'n vars teug en hiérdie knaap is dít."

~ Michelle Marais, Musiek Resensent, MK

"Afhangende van die situasie is reën vir sommiges 'n positiewe en vir ander 'n negatiewe natuurverskynsel, maar dié wat daardeur geraak word besef dat dit lewe bring, al is dit wat daaruit voortspruit nie dadelik sigbaar nie."

~ Joshua na die Reën