0

Apr 05 OPTOG! Kathu

Vrydag 5 April 2019

OPTOG! is op pad!
In 2019 ry ons na die uithoeke van ons mooie land! Ons bussies word volgepak met ’n feestelike verskeidenheid van die beste musiek- en teatervermaak. Elke konsert is ’n kleurvolle ervaring en ’n verbeeldingryke viering van alles wat mooi is… ag, eintlik sommer net 'n viering van die lewe! Ons bring die kuns!

      


Kaartjies beskikbaar by:
itickets.co.za/events/410130

Kathu High School Ben Alberts Way, Kathu, 8446
fb.com/events/400457974054026