0

Apr 12 SOMERAARDE en LIGSOOM by Afrikaans SHS - PTA

Vrydag 12 April 2019 - 18:30

Joshua na die Reën deel die liedjies op sy nuwe album SOMERAARDE en Liani Reynolds kom stel haar album LIGSOOM bekend waaraan hulle saam gewerk het die afgelope jaar.

Kaartjies hieronder beskikbaar      





Afrikaanse Hoër Seunskool 1 Lynnwood Rd Pretoria