0

Apr 14 SOMERAARDE en LIGSOOM by La Rochelle HMS - Paarl

Sondag 14 April 2019 - 18:45

Joshua na die Re├źn deel die liedjies op sy nuwe album SOMERAARDE en Liani Reynolds kom stel haar album LIGSOOM bekend waaraan hulle saam gewerk het die afgelope jaar.

Kaartjies hieronder beskikbaar      





La Rochelle HMS Faure Street, Paarl