0

Des 12 Gordonsbaai

Donderdag 12 Desember - 19:00

Carina Stander se boekbekendstelling DIE WONDERWESE en Joshua na die Reën se musiek

Alta Grobler:   0823734310   
altagrobler@vodamail.co.za

Joshua na die Reën tree op en Carina Stander se Boekbekendstelling: 'Die Wonderwese'
Trek aan soos 'n karakter uit' Die Bergengel' (Neo-Victoriaans)

Nooi jou vriende uit, 10% afslag indien jy 8 of meer kaartjies bespreek.
fb.com/events/1175683016153816

Historiese Kerkgebou, Kusweg Gordonsbaai, 7150

2019Des12 - Die Wonderwese - JNDR - R140.00
Aantal: