0

Feb 09 DOXA DEO Langeberg

Sondag 9 Februarie 2020 17:00-18:30

Ons by Doxa Deo Langeberg het die voorreg om Joshua na die Reën by ons te hê! Hulle gaan by ons aanddiens wees wat 17:00 begin.

Garth Langeveld or Danelle Ellis:   0219871275   
garth.langeveld@doxadeo.org OR danelle.ellis@doxadeo.org

Nooi jou vriende en familie om die aand saam ons te geniet!
Kontakpersone garth.langeveld@doxadeo.org of vir Danelle Ellis op danelle.ellis@doxadeo.org
Die aand is GRATIS!!!


Steenbok Street, Langeberg Ridge, Cape Town
fb.com/events/1222560464798499