0

Jul 26 NG TYGERPOORT Pretoria

Vrydag 26 Julie: 19.30



Kontaknommer:   0128090107   0128090445
ontvangs@ngtyger.com

Die gewilde Joshua na die Re├źn kuier by die EnRoute teater. Hy bring sy nuwe album "Someraarde" wat binne 'n paar maande reeds no.1 op iTunes getref het!

Bring jou wyn/drankie en 'n glas, kom sit terug, en luister na een van ons land se heel beste sangers en klavierspelers. Saam met hom op die verhoog is Heini Berner (kitaar), en Razialla Gray (viool).
www.ngtyger.com/kaartjies

51 Henry Road Shere, LH Pretoria, 0084
fb.com/ngtygerpoort/photos/rpp.1427195717517661/2384039415166615