0

Jul 18 MUSIEK SOOS GROND Potchefstroom

Donderdag 18 Julie 17:00-22:00

MUSIEK SOOS GROND is die heel eerste van sy soort in die land en die kunstenaars wat betrokke is by die projek, is almal mense met dieselfde hart vir musiek wat as gevolg van ’n sameloop van omstandighede paaie gekruis het. Die konserte is daarop gemik om vir kontemporêre kunstenaars ’n platform te gee om hulle hoendervleismooi lirieke, lewensverhale en veelsydigheid op die verhoog met gehore te deel.


      
musieksoosgrond@gmail.com


www.musieksoosgrond.co.za

Snowflake - Cnr Of 106 Wolmarans & Piet Bosman Street, Potchefstroom, 2520
fb.com/events/373319119963936