0

Des 02 KARDOESIE N7 Citrusdal

Sondag 02 Desember

'n Buitelug piekniek optrede aan díe kant van die Sederberge!

A place with everything the heart desires. Situated along the N7 at the top of Piekenierskloof Pass, we have a breathtaking view of the Renosterhoek Valley. Kardoesie is a centre point to many attractions and has started in 1997.

Meer inligting: Lelanie Snyman      0714163820
kardoesie.info@agrizone.co.za

Bring jou kombers of kampstoel vir ñ heerlike buitelug optrede.
Verskeie kos stalletjies sal beskikbaar wees.

kardoesie-n7.co.za

Kardoesie N7, Piekenierskloof, Citrusdal



Kaartjies by ingang beskikbaar