0

Mrt 23 KAROO STILFEES - Murraysburg

Saterdag 23 Maart 2019 10:00 - 17:00

Breek weg van die gejaag binne jou na ‘n stofpad in die Karoo en kom ervaar rus by ‘n unieke fees.
Kom luister hoe liedjieskrywers se musiek jou siel vrymaak in die koelte van ‘n populierbos in die Karoo.
Bring ‘n piekniekmandjie of kom bederf jouself met delikatesse, vars uit die plaas kombuis.


Vir navrae kontak      
info@stilfees.co.za

Neem asb kennis dat daar geen kaart fasiliteite by die fees beskikbaar sal wees nie.

Bespreek by:
stilfees.co.za

Grootdriefontein Murraysburg
fb.com/stilfees/photos/a.548503931973635/1145828208907868