0

Mei 08 HUGENOTE HOËRSKOOL Wellington

Vrydag 8 Mei 2020 19:00-22:00

Kaartjies beskikbaar vanaf 15 Februarie 2020 by Hugenote Hoërskool



Johann Enslin:   0218732111   0743598069
jenslin@hugenoteskool.co.za

Die BlackieKunstefees se laaste konsert is Joshua na die Reën. Die konsert is vir oud en jonk en sal op Murrayfield (A-Rugbyveld) van Hugenote Hoërskool aangebied word.

Bring eie kampstoele of komberse en kuier onder die sterre met die sterre!


2759 Blouvlei Road, Wellington, 7655 Western Cape
fb.com/events/604689177029495