0

Jun 01 NG Gemeente Witrivier

Saterdag 1 Junie 2019 18:30-20:00

Hierdie optrede is ten bate van die gemeente se Omgeefonds.

Antoinette   0137512605 (08:00-13:00)   0824509434
nuus@ngwitrivier.co.za

Ons kuier vanaf 17:00 by die KoffieOase, kosstalletjies is beskikbaar.
Kaartjies ook beskikbaar in WITRIVIER: NG Witrivier en Laeveld Apteek en in NELSPRUIT: Purple Ribbon Boutique; NG Westergloed en NG Moedergemeente.

Kaartjies beskikbaar by:
quicket.co.za/events/72556-joshua-na-die-ren-orkes/#/

H/v Chief Mgiueni Khumalo & Allie van Bergenstraat, Witrivier
fb.com/events/1089920537866281