0

Okt 4 DOXA DEO MOOT Pretoria

Vrydag 4 Oktober: 18.30 - 21.30






Megan Pretorius:   0123335246   
megan.pretorius@doxadeo.org

Kom geniet 'n dag vol pret, lekker kos, kuns & Joshua na die reën by Doxa Deo Moot, The Fest 19
Kos stalletjies sal beskikbaar wees vanaf 14:00, Joshua na die reën se show begin 18:30.
Ons het ook 'n kuns kompetisie waarin jy kan deelneem! Laerskool, Hoërskool asook 'n oop kategorie.
fb.com/events/779040105862333

1245 Ben Swart Straat, Moregloed Pretoria, 0186
fb.com/DoxaDeoMoot/photos/a.367811359931370/2428149080564244