0

Nov 30 IMPERFECT PERFECTION Pretoria

Saterdag 30 November: 17:30-19:30

Joshua na die Re├źn & Leon Gropp in 'n baie spesiale intieme akoestiese konsert met 4 Strykers.
Die konsert gebeur by die pragtige Imperfect Perfection in die ooste van Pretoria en belowe om
'n baie unieke ervaring te wees met die musikante wat tussen die mense sit.

Kontaknommer:      0824565455
info@imperfectperfection.co.za



tickets.tixsa.co.za/event/joshua-na-die-re-n-leon-gropp

Small Holding 160, Tiegerpoort Pretoria East, Pretoria 0052
fb.com/events/402616213730116